Die Genealogiese Genootskap van Suid Afrika is gedurende die sestigerjare gestig vir die navorsing van genealogie en familie geskiedenis. Die Rekenaar Belangegroep is in 1989 gestig met die aanvanklike doel om beginners te help in die gebruik van rekenaars vir genealogiese navorsing...
Die hoof kommunikasiekanaal vir lede van die Rekenaar Belangegroep is die GENEALOGY.EUR gespreks area op die Fidonet BBS Netwerk. Hierdie Web bladsy is 'n nuwe onderneming wat op 7 Augustus 1996 begin is, so hier is nog nie baie inligting nie. Hou hierdie spasie dop, daar kom nog!
Die Rekenaar Belangegroep kan gekontak word deur een van die volgende BBS's te bel en die Internasionale Genealogiese Gespreksarea te lees (GENEALOGY.EUR):
Johannesburg: Goldfields BBS - Tel (011) 393-3624 sluit Des 1997
Durban: Al's Place BBS - Tel (031) 467-0244
Cape Town: NCS BBS - Tel (021) 930-2752
U is besoeker nommer by hierdie bladsy sedert 28 April 1998
Links to other sites on the Web
Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika
Society of Genealogists, England
Roots SF
- download software, lots of links
Hierdie blad nog steeds in aanbou!
Steve Hayes
E-mail:
Posbus 7648
Pretoria
0001 Suid-Afrika