Genealogiese Skakels


Knyp ook gerus 'n tydjie af om 'n draai te gaan maak by ons lede se webtuistes. Waardevolle genealogiese inligting kan ook by en deur middel van die volgende adresse verkry word:

http://www.national.archives.gov.za/naairs.htm
Die Nasionale Argief in Suid-Afrika se soekenjin (NAAIRS), 'n uitstekende plek om vir primęre bronne soos sterfkennisse, manuskripte, grafstene en fotos te soek, en 'n lys van dokumentverwysings te kry wat dan in een van ons argiefbewaarplekke getrek kan word.
http:/www.ggsa.info
Die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika (GGSA), waaraan talle van ons lede behoort. eGGSA http://www.ggsa.info/eggsa – is die virtuele tak van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika en mense reg oor die aardbol kan maklik aansluit en die joernaal “Familia” en die nuusbrief “genesis” dan elektronies ontvang.
http://www.sun.ac.za/gisa
Die Genealogiese Instituut van Suid-Afrka (GISA).
http://www.lib.sun.ac.za/Archive/Archive.exe?MenuItem=Home
Die Universiteit van Stellenbosch se foto-databasis bevat duisende fotos wat oor die jare heen deur die fotografiese firma Colin Lockley op Stellenbosch geneem is.
http://explore.up.ac.za
Die Universiteit Pretoria se akademiese inligtingsdiens.
www.unisa.ac.za
Die Universiteit van Suid-Afrika (UNISA) se biblioteekdiens.
http://www.telkom.co.za
Telkom se e-gids word verkry deur op die "i" prentjie te klik.
http://www.familysearch.org/Eng/Search/frameset_search.asp
LDS FamilySearch verleen toegang tot die Mormoonse kerk se węreldwye genealogiese databasis, wat baie Suid-Afrikaanse persone insluit. Aangesien baie van hierdie data deur vrywilligers bygedra word, is die kwaliteit van data nie altyd baie goed nie, en mens behoort primęre bronne te gebruik om dit te valideer.
http://worldconnect.rootsweb.com/
Rootsweb word deur baie navorsers gebruik om hulle navorsing op die Internet te publiseer. Hulle verskaf 'n goeie fasiliteit wat 'n mens toelaat om oor al hierdie databasisse heen vir 'n persoon te soek, en laat mens toe om die resultate in GEDCOM formaat af te laai. Soos met LDS FamilySearch moet mens maar 'n oog hou oor die data se kwaliteit.

 
1