Heiliges en Jaargetye
http://www.geocities.com/kerk_almanak

Welkom by Heiliges en Jaargetye, ’n webwerf wat as doel het die voorstelling van die Kerk se liturgiese kalender of almanak en die persoonlikhede en gebeure wat daarin gevind word.

Die artikels het hul begin gehad as maandelikse rubriek in ’n Anglikaanse parogie-nuusbrief, en om mee te begin is die kalenders wat hier verskyn Anglikaans. Maar die bedoeling is om hierdie webwerf ekumenies uit te brei, en aandag sal ook aan die kalenders van ander denominasies geskenk word.

 

Inleiding

’n Kort reeks artikels wat die grondslag lê van wat in hierdie webwerf gedek word. Dit kyk na die vraag “Wat is ’n heilige” en ondersoek dan ander aspekte van die Kerk-almanak.

 

Die Here en Sy Kerk

Fokus op Jesus Christus en die korpus van Sy volgelinge.

 

Indeks van heiliges

en ander persoonlikhede in die Kerkgeskiedenis

 

Indeks van jaargetye

 

Almanakke

 

Hilda Oettle, bekend as Ouma

Hierdie webwerf is toegewy aan

Hilda Basson Oettle gebore Malan

 

wapen van die parogie van Alle Heiliges, Kabegapark

Al die artikels op hierdie webwerf is geskryf vir Western Light, maandblad van die parogie van Alle Heiliges, Kabegapark, Port Elizabeth. Om meer oor die parogie te leer, kliek hier. Die skrywer het ook die parogiewapen ontwerp; kyk hier vir ’n beskrywing.

 


South Africa South Africa

Mag God Suid-Afrika seën


Counter

Terug na bo

For English, click here


Hierdie webwerf opgestel en onderhou deur Mike Oettle


Titelgrafieke met behulp van MS Picture It! © voorberei. SA-vlagbeelde met vergunning van Flags of the World.

1